Tuis » Taal » Woordeboek » skietlustig
skietlustig [boodskap #147643] |
Sa., 08 Maart 2025 15:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skietlustig
Afbreking: skiet•lus•tig
Samestelling: skiet + -lustig
Byvoeglike naamwoord: skietlustig
Attributief: skietlustige
Betekenis:
• Wat graag skiet; maklik die sneller trek.
Gebruik:
• Die publiek is gewaarsku om nie die skietlustige bendelede self te konfronteer nie.
Sinoniem:
• snellermal
Afgelei:
• skietlustigheid
Vertaling:
Engels: trigger-happy, eager to shoot
Nederlands: gretig om te schieten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 23:28:52 UTC 2025
|