| Re: jakkals haiku [boodskap #14700] |
Do., 14 Mei 1998 00:00  |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: Mei 1998
|
Volle Lid |
|
|
Nee kobus, jy het die kol raak geskiet,
vooral in reel 3 eerste helfte, :)
Jennifer
Kobus Pietersen wrote:
> tweegat jakkals - holafrika filantroop - veranti-apartheidsvark -
> weg Is daar miskien 'n fout met hierdie haai koe ? (Haggisvreter)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: jakkals haiku [boodskap #14792 is 'n antwoord op boodskap #14700] |
Sa., 16 Mei 1998 00:00  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
> Kobus, ek speel nie met seuntjies wat dink dis macho
om risque te wees nie.
Moses kriebel Glodina, ek wil nie eintlik weet met wie
jy speel en met wie nie!
Wat beteken risque? Beskuit ? ( Het ek? )
> onvergeeflike
> selfadmirerende ou
> probeer 'n grap maak
> Vorder ek?
Inteendeel. (Ek's ernstig)
Verander dit soos volg.
onvergeeflike
selfadmirerende vrou
probeer 'n grap, maar ....
> Vertel my liewer hoekom jy die epos-adres "riksja" gekies
het. Bly jy in Natal?
Daar bestaan nie so 'n plek nie. (Miskien lank terug?)
Riksja is 'n kubervoertuig op my spinnerakbladsy.
"Duh hoor", soos "ekke" sou sê ! :-)
Groete.
|
|
|
|
| Re: jakkals haiku [boodskap #14793 is 'n antwoord op boodskap #14700] |
Sa., 16 Mei 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Kobus Pietersen" writes: >
> twee skerp jakkalse,
> afrikaanse speurders,
> sluip in die veld rond
>
> In 'n haiku is jy nie veronderstel om tweekeer dieselfde woord te gebruik
> nie.
>
> siek woer-woer effek
> tjoef-tjaf broekie af
> te laat
>
> vorder ek ?
> 'n kigo vir jou: onvergeeflike
Kobus, ek speel nie met seuntjies wat
dink dis macho om risque te wees nie.
onvergeeflike
selfadmirerende ou
probeer 'n grap maak
Vorder ek?
Vertel my liewer hoekom jy die epos-
adres "riksja" gekies het. Bly jy in
Natal?
Gloudina
|
|
|
|