| gevaarlig [boodskap #147638] |
Sa., 08 Maart 2025 08:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevaarlig
Afbreking: ge•vaar•lig
Samestelling: gevaar + lig
Selfstandige naamwoord: gevaarlig
Meervoud: gevaarligte
Verkleinwoord: gevaarliggie
Meervoud van verkleining: gevaarliggies
Betekenis:
• 'n Lig wat gevaar uitwys.
Gebruik:
• Die lae watervoorraad behoort die gevaarligte te laat flikker.
Vertaling:
Engels: danger light, hazard light
Nederlands: alarmlicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|