| skeurstrokie [boodskap #147633] |
Do., 06 Maart 2025 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skeurstrokie
Afbreking: skeur•stro•kie
Samestelling: skeur + strokie
Selfstandige naamwoord: skeurstrokie
Meervoud: skeurstrokies
Betekenis:
• 'n Strokie wat afgeskeur is, of wat bedoel is om afgeskeur te word.
Gebruik:
• Alle ouers word versoek om die meegaande skeurstrokie in te vul en terug te stuur.
Vertaling:
Engels: tear slip, tear-off strip
Nederlands: scheurstrookje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|