Tuis » Taal » Woordeboek » ontdaan
ontdaan [boodskap #147632] |
Wo., 05 Maart 2025 19:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontdaan
Afbreking: ont•daan
Samestelling: ont- + daan
Byvoeglike naamwoord: ontdaan
Attributief: ontdane
Betekenis:
• Wat van iets ontneem/ losgemaak/ bevry is.
• (ongewoon) Wat ontsteld is; van stryk gebring is.
Gebruik:
• Die stelling is van alle waarheid ontdaan.
• Hulle kon nie die ontdane vrou tot bedaring bring nie.
Sinoniem:
• bevry
• kwytgeskeld
• losgemaak
• geskok
• geskud
• gesteur
• onthuts
• ontsteld
• omgekrap
• stomverbaas
• verbaas
• verbluf
Afgelei:
• ontdaning
Vertaling:
Engels: devoid, stripped; shaken, bewilderd, perplexed
Nederlands: ontdaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 23:28:36 UTC 2025
|