| nouliks [boodskap #147631] |
Wo., 05 Maart 2025 19:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nouliks
Afbreking: nou•liks
Samestelling: nou + -liks
Bywoord: nouliks
Betekenis:
• So amper, of byna nie.
Gebruik:
• Ek kan dit nouliks glo!
Sinoniem:
• beswaarlik
• kwalik
• naelskraap
• net-net
• skaars
• skrams
• ternouernood
Vertaling:
Engels: hardly, scarcely, barely
Nederlands: nauwelijks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|