Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorsagtig
- koorsagtig [boodskap #147628] So., 02 Maart 2025 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21490
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koorsagtig
Afbreking: koor•ag•tig
Samestelling: koors + -agtig


Byvoeglike naamwoord: koorsagtig
Vergrotende trap: koorsagtiger
Oortreffende trap: koorsagtigste
Attributief: koorsagtige

Betekenis:
• Asof 'n mens koors het.
• (figuurlik) Haastig en senuweeagtig.

Gebruik:
• Sy asemhaling is koorsagtig en gejaagd.
• Dit was 'n koorsagtige wedloop teen tyd om betyds klaar te wees.

Sinoniem:
• angstig
• beangs
• bedrywig
• bewerig
• gejaag
• gejaagd
• gespanne
• heftig
• hewig
• onrustig
• paniekbevange

Afgelei:
• koorsagtigheid

Vertaling:
Engels: feverish; frenzied, hectic
Nederlands: koortsachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koorsig
Volgende onderwerp: linkshandig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 23 00:37:08 UTC 2025