Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooskleurig
- rooskleurig [boodskap #147607] Do., 27 Februarie 2025 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21490
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rooskleurig
Afbreking: roos•kleu•rig
Samestelling: roos + kleur + -ig


Byvoeglike naamwoord: rooskleurig
Vergrotende trap: rooskleuriger
Oortreffende trap: rooskleurigste
Attributief: rooskleurige
Partitief: rooskleuriges

Betekenis:
• Met die rooierige kleur van 'n roos.
• Met 'n gunstig vooruitsig.

Gebruik:
• Die kind het rooskleurige wange.
• Die toekoms lyk rooskleurig.

Sinoniem:
• pienk
• rosig
• belowend
• gunstig
• positief
• wonderlik

Vertaling:
Engels: rose-coloured, rose-tinted; rosy, bright
Nederlands: rooskleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senterpons
Volgende onderwerp: roomkleurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 23 01:05:18 UTC 2025