| viervoetig [boodskap #147603] |
Do., 27 Februarie 2025 16:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viervoetig
Afbreking: vier•voe•tig
Samestelling: vier + voet + -ig
Byvoeglike naamwoord: viervoetig
Attributief: viervoetige
Betekenis:
• Wat vier voete (of pote) het.
Gebruik:
• 'n Hond is 'n viervoetige dier.
Sinoniem:
• vierbenig
• vierpotig
Verwant:
• tweevoetig
Vertaling:
Engels: four-footed, quadrupedal
Nederlands: viervoetig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|