Tuis » Taal » Woordeboek » fiool
fiool [boodskap #147598] |
Di., 25 Februarie 2025 06:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21457 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fiool
Afbreking: fi•ool
Selfstandige naamwoord: fiool
Meervoud: fiole
Verkleinwoord: fiooltjie
Meervoud van verkleining: fiooltjies
Betekenis:
• 'n Mooi botteltjie van glas met 'n lang nek, meestal 'n fles vir medisyne, parfuum of ander chemikalieë.
Gebruik:
• In sy woede stort hy die fiole van sy toorn oor my uit.
Sinoniem:
• langhalsfles
• medisyneflessie
Vertaling:
Engels: vial
Nederlands: fiool
Nota:
• 'n Viool met 'n V is 'n snaarinstrument.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 04:40:59 UTC 2025
|