Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterloos
- waterloos [boodskap #147594] Ma., 24 Februarie 2025 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21490
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterloos
Afbreking: wa•ter•loos
Samestelling: water + -loos


Byvoeglike naamwoord: waterloos
Attributief: waterlose

Betekenis:
• Sonder water.

Gebruik:
• Die dorp se swembad is vervalle en waterloos.

Sinoniem:
• droog
• dor

Antoniem:
• waternat

Vertaling:
Engels: waterless, without water
Nederlands: waterloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wraakgierig
Volgende onderwerp: waternat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 23 00:13:43 UTC 2025