| pasteikors [boodskap #147590] |
So., 23 Februarie 2025 13:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24154 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pasteikors
Afbreking: pas•tei•kors
Samestelling: pastei + kors
Selfstandige naamwoord: pasteikors
Meervoud: pasteikorste
Verkleinwoord: pasteikorsie
Meervoud van verkleining: pasteikorsies
Betekenis:
• Die hardgebakte dop (buitekant) van 'n pastei.
Gebruik:
• 'n Mens kan altyd deeg koop, maar 'n tuisgemaakte pasteikors bly maar net die beste.
Sinoniem:
• pasteidop
Verwant:
• pasteideeg
Vertaling:
Engels: pie crust, pastry shell
Nederlands: pasteikors
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|