| reisvaardig [boodskap #147585] |
So., 23 Februarie 2025 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reisvaardig
Afbreking: reis•vaar•dig
Samestelling: reis + vaardig
Byvoeglike naamwoord: reisvaardig
Attributief: reisvaardige
Betekenis:
• Gereed om op reis te gaan. Gestewel en gespoor. Gepak en gesak.
Gebruik:
• Is jy al reisvaardig?
Sinoniem:
• padvaardig
Afgelei:
• reisvaardigheid
Vertaling:
Engels: ready to leave, ready for the road
Nederlands: reisvaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|