Tuis » Taal » Woordeboek » geil
geil [boodskap #147560] |
So., 16 Februarie 2025 19:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geil
Afbreking: geil
Byvoeglike naamwoord: geil
Vergrotende trap: geiler
Oortreffende trap: geilste
Attributief: geil, geile
Betekenis:
• Wat baie vrugbaar is.
• Wat welig groei.
Gebruik:
• Die grond is geil.
• Die koring staan geil op die lande.
Sinoniem:
• oorvloedig
• vrugbaar
• weelderig
• welig
Afgelei:
• geilheid
Vertaling:
Engels: lush; fertile
Nederlands: geil
Nota:
• Die Nederlande betekenis is "bronstig, jags en wulps" ('n valse vriend).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 23:28:43 UTC 2025
|