Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerstandig
weerstandig [boodskap #147553] Sa., 15 Februarie 2025 12:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerstandig
Afbreking: weer•stan•dig
Samestelling: weerstand + -ig


Byvoeglike naamwoord: weerstandig
Attributief: weerstandige

Betekenis:
• Wat weerstand bied; teen iets bestand is.

Gebruik:
• Siektes kan weerstandig raak teen antibiotika.

Hiponiem:
• insulienweerstandig

Vertaling:
Engels: resistant, resilient
Nederlands: resistent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insulienweerstandig
Volgende onderwerp: gehawend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 07:19:07 UTC 2025