Tuis » Taal » Woordeboek » insulienweerstandig
insulienweerstandig [boodskap #147552] |
Sa., 15 Februarie 2025 12:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21445 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insulienweerstandig
Afbreking: in•su•lien•weer•stan•dig
Samestelling: insulien + weerstandig
Byvoeglike naamwoord: insulienweerstandig
Attributief: insulienweerstandige
Betekenis:
• Toestand waar die volume van die hormoon insulien onvoldoende is om 'n normale insulienrespons in vet-, spier- en lewerselle te veroorsaak.
Gebruik:
• Mense wat vet is, is dikwels insulienweerstandig, wat dit baie moeilik maak om gewig te verloor.
Afgelei:
• insulienweerstandigheid
Vertaling:
Engels: insulin resistance
Nederlands: insulineresistentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 13:29:14 UTC 2025
|