Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wille
wille [boodskap #147551] Sa., 15 Februarie 2025 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wille
Afbreking: wil•le


Voorsetsel: wille

Betekenis:
• Die resultaat as jy iemand in ag neem, of sy sin gee. Slegs in vaste uitdrukkings soos "ter wille van" en "ter wille wees".

Gebruik:
• Ter wille van die vrede hou ek my mond.
• Wie probeer ons ter wille wees?

Sinoniem:
• onthalwe
• ontwil
• waarde

Vertaling:
Engels: sake, account, will, wish
Nederlands: wille


Byvoeglike naamwoord: wild
Attributief: wilde, wille

Betekenis:
• (informeel) Digterlike vorm van wilde.

Gebruik:
• Jou wille ding!

Afgelei:
• willewragtig (s.nw.)

Vertaling:
Engels: wild
Nederlands: wilde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taaltoffie
Volgende onderwerp: insulienweerstandig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 23:06:11 UTC 2025