| kuberkol [boodskap #147547] |
Sa., 15 Februarie 2025 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuberkol
Afbreking: ku•ber•kol
Samestelling: kuber- + kol
Selfstandige naamwoord: kuberkol
Meervoud: kuberkolle
Verkleinwoord: kuberkolletjie
Meervoud van verkleining: kuberkolletjie
Betekenis:
• 'n Plek/ gebied met draadlose internet (WiFi-opvangs).
Gebruik:
• Ons het die kuberkol se wagwoord by een van die koffiewinkel se kelners gekry.
Sinoniem:
• wifi-kol
• wifi-gebied
Vertaling:
Engels: hot spot
Nederlands: hotspot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|