Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toespeling
toespeling [boodskap #147546] Vr., 14 Februarie 2025 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toespeling
Afbreking: toe•spe•ling
Samestelling: toespeel + -ing


Selfstandige naamwoord: toespeling
Meervoud: toespelinge, toespelings

Betekenis:
• 'n Uiting of stylfiguur waar daar indirek na 'n feit of persoon verwys word.

Gebruik:
• Die boek se titel, "40 jaar", is 'n toespeling op die veertig jaar wat die Israeliete in die woestyn rondgeswerf het.

Sinoniem:
• aantyging
• innuendo
• insinuasie
• konnotasie
• sinspeling
• skimp
• toedigting
• verwysing
• vingerwysing

Vertaling:
Engels: allusion, innuendo, insinuation
Nederlands: toespeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skynheiligheid
Volgende onderwerp: kuberkol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 06:03:10 UTC 2025