| skynheiligheid [boodskap #147545] |
Vr., 14 Februarie 2025 18:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skynheiligheid
Afbreking: skyn•hei•lig•heid
Samestelling: skynheilig + -heid
Selfstandige naamwoord: skynheiligheid
Meervoud: skynheilighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van skynheilig wees.
Gebruik:
• Jesus het die godsdiensleiers vir hulle skynheiligheid veroordeel.
Sinoniem:
• aanstellerigheid
• geveinsdheid
• huigelagtigheid
• onopregtheid
• skynvroomheid
• valsheid
• veinsery
Vertaling:
Engels: hypocrisy, sanctimoniousness
Nederlands: schijnheiligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|