Tuis » Taal » Woordeboek » egoïsties
egoïsties [boodskap #147530] |
Ma., 10 Februarie 2025 18:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21490 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egoïsties
Afbreking: e•go•ïs•ties
Samestelling: egoïs + -ties
Byvoeglike naamwoord: egoïsties
Attributief: egoïstiese
Betekenis:
• Soos 'n egoïs wat net aan sy eie belange dink.
Gebruik:
• Op die einde van die dag is die meeste mense egoïsties en selfgesentreerd, gedryf deur wat gerieflik is en wat die meeste voordeel vir hulleself inhou.
Sinoniem:
• baatsugtig
• egosentries
• hebsugtig
• narsisties
• selfbehep
• selfbewonderend
• selfgerig
• selfgesentreerd
• selfingenome
• selfsugtig
Antoniem:
• altruïsties
Vertaling:
Engels: egotistic, egoistically, selfish
Nederlands: egoïstisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 23:09:25 UTC 2025
|