| gehegtheid [boodskap #147496] |
Do., 06 Februarie 2025 06:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gehegtheid
Afbreking: ge•hegt•heid
Samestelling: geheg(t) + -heid
Selfstandige naamwoord: gehegtheid
Meervoud: gehegthede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van geheg wees.
Gebruik:
• Die moeder se gehegtheid aan haar kinders is een van die sterkste menslike bande.
Sinoniem:
• aangetrokkenheid
• getrouheid
• toegeneentheid
• trouheid
• verbondenheid
• verkleefdheid
• verknogtheid
Vertaling:
Engels: attachment, connectedness
Nederlands: gehechtheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|