| onherstelbaar [boodskap #147495] |
Wo., 05 Februarie 2025 19:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onherstelbaar
Afbreking: on•her•stel•baar
Samestelling: on- + herstelbaar
Byvoeglike naamwoord: onherstelbaar
Attributief: onherstelbare
Betekenis:
• Wat nie herstel (ongedaan of reggemaak) kan word nie.
Gebruik:
• Die motor is onherstelbaar beskadig.
Antoniem:
• herstelbaar
Afgelei:
• onherstelbaarheid
Vertaling:
Engels: irreparable, irretrievable
Nederlands: onherstelbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|