Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welgeskape
welgeskape [boodskap #147485] Tue, 04 February 2025 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21220
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welgeskape
Afbreking: wel•ge•ska•pe
Samestelling: wel + geskape


Byvoeglike naamwoord: welgeskape
Attributief: welgeskape

Betekenis:
• Wat goed en sonder gebreke geskep of gebore is.

Gebruik:
• Die egpaar het 'n welgeskape dogtertjie ryker geword.
• Toe sy omdraai sien sy 'n welgeskape, maar poedelnaakte man voor haar staan.

Sinoniem:
• aanskoulik
• aantreklik
• aanvallig
• beeldskoon
• gesond
• mooi
• pragtig
• welgebore
• welgemaak
• welgevormd

Antoniem:
• gebreklik

Afgelei:
• welgeskapenheid

Vertaling:
Engels: well-formed, well-built, well-made, proportioned
Nederlands: welgeschapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vorstelik
Volgende onderwerp: vervallend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 10 07:09:48 UTC 2025