Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodeerlik
doodeerlik [boodskap #147475] Ma., 03 Februarie 2025 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodeerlik
Afbreking: dood•eer•lik
Samestelling: dood + eerlik


Byvoeglike naamwoord: doodeerlik
Attributief: doodeerlike

Betekenis:
• Intensiewe vorm van eerlik; baie eerlik en volkome opreg.

Gebruik:
• Kom ek wees vir 'n oomblik doodeerlik.
• Dit was 'n doodeerlike antwoord.

Sinoniem:
• onverbloemd

Vertaling:
Engels: downright honest
Nederlands: doodeerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donkerblou
Volgende onderwerp: doodmaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:30:38 UTC 2025