| windskeef [boodskap #147470] |
So., 02 Februarie 2025 16:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windskeef
Afbreking: wind•skeef
Samestelling: wind + skeef
Byvoeglike naamwoord: windskeef
Attributief: windskewe
Betekenis:
• Intensiewe vorm van skeef; wat baie skeef is.
Gebruik:
• Die bome is windskeef gewaai.
• Die winsdkewe toring het omgeval.
Sinoniem:
• asimmetries
• gekantel
• hoepelkrom
• skewerig
• sywaarts
Vertaling:
Engels: windswept, askew, crooked, awry
Nederlands: scheef, braakscheef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|