| allervroegste [boodskap #147464] |
So., 02 Februarie 2025 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allervroegste
Afbreking: al•ler•vroeg•ste
Samestelling: aller + vroegste
Byvoeglike naamwoord: allervroegste
Attributief: allervroegste
Betekenis:
• Die heel vroegste.
Gebruik:
• Sy neem die allervroegste bus in werk toe.
Sinoniem:
• allereerste
Antoniem:
• allerlaatste
Vertaling:
Engels: earliest
Nederlands: allervroegste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|