| naamlys [boodskap #147458] |
So., 02 Februarie 2025 07:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naamlys
Afbreking: naam•lys
Samestelling: naam + lys
Selfstandige naamwoord: naamlys
Meervoud: naamlyste
Betekenis:
• 'n Lys van name.
Gebruik:
• 'n Naamlys van die mense wat in die konsentrasiekamp gesterf het is op die gedenkmuur aangebring.
Sinoniem:
• naamregister
• naamrol
Antoniem:
• nommerlys
Vertaling:
Engels: list of names
Nederlands: naamlijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|