Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krakend
krakend [boodskap #147456] Sa., 01 Februarie 2025 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krakend
Afbreking: kra•kend
Samestelling: kraak + -end


Byvoeglike naamwoord: krakend
Attributief: krakende

Betekenis:
• Wat besig is om te kraak ('n bars veroorsaak, of so 'n geluid maak).

Gebruik:
• Sy loop oor die krakende houtvloer.

Vertaling:
Engels: cracking
Nederlands: krakend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kraak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filosofeer
Volgende onderwerp: veeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 18:30:10 UTC 2025