| agterlik [boodskap #147452] |
Sa., 01 Februarie 2025 10:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterlik
Afbreking: ag•ter•lik
Samestelling: agter + -lik
Byvoeglike naamwoord: agterlik
Vergrotende trap: agterliker
Oortreffende trap: agterlikste
Attributief: agterlike
Betekenis:
• Wat agterstand toon; agter is in ontwikkeling.
• Wat laakbaar en afkeuringswaardig is.
Gebruik:
• Die plek is glad nie meer so agterlik as wat mense dink nie.
• Hy het sy kollega op 'n smerige en agterlike wyse beswadder.
Sinoniem:
• bekrompe
• kleinsteeds
• onderontwikkel
• onontwikkeld
• swaksinnig
• veragterd
• vervalle
Afgelei:
• agterlikheid
Vertaling:
Engels: backward, retarded, behind the times
Nederlands: achterlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|