Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakliteratuur
vakliteratuur [boodskap #147449] Sa., 01 Februarie 2025 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakliteratuur
Afbreking: vak•li•te•ra•tuur
Samestelling: vak + literatuur


Selfstandige naamwoord: vakliteratuur
Meervoud:

Betekenis:
• Publikasies (boeke, tydskrifte, ens.) wat op 'n bepaalde vakgebied betrekking het.

Gebruik:
• Die biblioteek se rakke kreun onder letterkundige en historiese werke, vakliteratuur, ensiklopedieë, sowel as Afrikaanse en Engelse fiksie.

Vertaling:
Engels: specialist literature, professional literature
Nederlands: vakliteratuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losweg
Volgende onderwerp: aanstellerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 01:30:56 UTC 2026