Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » praktykgerig
praktykgerig [boodskap #147447] Sa., 01 Februarie 2025 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24307
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
praktykgerig
Afbreking: prak•tyk•ge•rig
Samestelling: praktyk + gerig


Byvoeglike naamwoord: praktykgerig
Attributief: praktykgerigte

Betekenis:
• Wat prakties bruikbaar is en op die praktyk gerig is.

Gebruik:
• Die vak word praktykgerig aangebied en konsentreer daarop om leerders met praktiese vaardighede toe te rus.

Antoniem:
• teoreties

Afgelei:
• praktykgerigtheid

Vertaling:
Engels: practice-oriented
Nederlands: praktijkgericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bruikbaarheid
Volgende onderwerp: losweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 13:23:35 UTC 2026