Tuis » Taal » Woordeboek » bibliomaan
bibliomaan [boodskap #147441] |
Fri, 31 January 2025 16:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bibliomaan
Afbreking: bib•li•o•maan
Selfstandige naamwoord: bibliomaan
Meervoud: bibliomane
Betekenis:
• Iemand wat aan bibliomanie ly.
Gebruik:
• Die grootste verskil tussen 'n bibliomaan en 'n bibliofiel is dat die bibliomaan boeke koop sonder enige plan om dit ooit te lees.
Sinoniem:
• boekegek
• boekmalle
Vertaling:
Engels: bibliomaniac
Nederlands: bibliomaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:03 UTC 2025
|