| tennistoernooi [boodskap #147439] |
Vr., 31 Januarie 2025 16:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tennistoernooi
Afbreking: ten•nis•toer•nooi
Samestelling: tennis + toernooi
Selfstandige naamwoord: tennistoernooi
Meervoud: tennistoernooie
Verkleinwoord: tennistoernooitjie
Meervoud van verkleining: tennistoernooitjies
Betekenis:
• 'n Reeks tenniswedstryde om die beste tennisspeler of -span te bepaal.
Gebruik:
• Wimbledon is die oudste en die mees prestigeryke tennistoernooi ter wêreld.
Vertaling:
Engels: tennis tournament
Nederlands: tennistoernooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|