| halfjaarliks [boodskap #147435] |
Do., 30 Januarie 2025 14:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfjaarliks
Afbreking: half•jaar•liks
Samestelling: half + jaarliks, halfjaar + -liks
Byvoeglike naamwoord: halfjaarliks
Attributief: halfjaarlikse
Betekenis:
• Wat twee keer per jaar, of elke 6 maande gebeur.
Gebruik:
• Die tydskrif word halfjaarliks gepubliseer.
Sinoniem:
• sesmaandeliks
Vertaling:
Engels: half-yearly
Nederlands: halfjaarlijks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|