Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keihard
keihard [boodskap #147431] Wo., 29 Januarie 2025 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24277
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keihard
Afbreking: kei•hard
Samestelling: kei + hard


Byvoeglike naamwoord: keihard
Attributief: keiharde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van hard. So hard soos 'n kei ('n steen); baie hard.

Gebruik:
• Die brood is keihard.

Sinoniem:
• kliphard
• klipsteenhard
• ysterhard

Antoniem:
• murgsag
• papsag
• satynsag

Vertaling:
Engels: rock hard
Nederlands: keihard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysterhard
Volgende onderwerp: arseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 14:51:39 UTC 2026