| koulik [boodskap #147429] |
Wo., 29 Januarie 2025 12:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koulik
Afbreking: kou•lik
Samestelling: kou + -lik
Byvoeglike naamwoord: koulik
Vergrotende trap: kouliker
Oortreffende trap: koulikste
Attributief: koulike
Betekenis:
• Wat gevoelig is vir koue; gou koud kry.
Gebruik:
• Hy kry maklik warm, maar sy is koulik.
Sinoniem:
• verkluimerig
Vertaling:
Engels: sensitive to cold, chilly
Nederlands: kouwelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|