| vingerhappie [boodskap #147427] |
Wo., 29 Januarie 2025 12:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingerhappie
Afbreking: vin•ger•hap•pie
Samestelling: vinger + happie
Selfstandige naamwoord: vingerhappie
Meervoud: vingerhappies
Betekenis:
• 'n Klein porsie kos (een happie) wat met die vingers geëet word.
Gebruik:
• Die gasvrou bedien vingerhappies tussendeur.
Verwant:
• southappie
Vertaling:
Engels: finger snack, finger food
Nederlands: vingerhapje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|