Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedremmeld
bedremmeld [boodskap #147424] Wo., 29 Januarie 2025 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24338
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedremmeld
Afbreking: be•drem•meld


Byvoeglike naamwoord: bedremmeld
Attributief: bedremmelde

Betekenis:
• Wat in 'n pynlike verleentheid gebring is.

Gebruik:
• Die arme drommel het die regter bedremmeld aangekyk.

Sinoniem:
• beskimmeld
• beteuterd
• hulpeloos
• onthuts
• verbysterd
• verleë
• verslae
• verward
• verwese

Afgelei:
• bedremmeldheid

Vertaling:
Engels: perplexed, dazed, embarrassed, sheepish
Nederlands: bedremmeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wreedaardig
Volgende onderwerp: afstootlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 24 21:37:33 UTC 2026