Tuis » Taal » Woordeboek » wulps
wulps [boodskap #147420] |
Wed, 29 January 2025 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21340 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wulps
Afbreking: wulps
Byvoeglike naamwoord: wulps
Vergrotende trap: wulpser
Oortreffende trap: wulpsste
Attributief: wulpse
Betekenis:
• Wat seksueel aantreklik (en dikwels ietwat losbandig) is.
Gebruik:
• Al is jy nie meer die wulpse meisie van vervloë jare nie, kan jy steeds stylvol en elegant aantrek.
Sinoniem:
• bedeeld
• eroties
• hitsig
• jags
• losbandig
• seksie
• sensueel
• verleidelik
• vleeslik
• wellustig
Afgelei:
• wulpsheid
Vertaling:
Engels: sexy, lustful, lascivious
Nederlands: wulps
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:55 UTC 2025
|