Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfdaags
vyfdaags [boodskap #147415] Di., 28 Januarie 2025 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfdaags
Afbreking: vyf•daags
Samestelling: vyf + dag + -s


Byvoeglike naamwoord: vyfdaags
Attributief: vyfdaagse

Betekenis:
• Wat vyf dae lank duur.

Gebruik:
• Dink jy nie die vyfdaagse werksweek behoort verkort te word nie?

Verwant:
• vierdaags
• sesdaags

Vertaling:
Engels: five-day
Nederlands: vijfdaags

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewigopteller
Volgende onderwerp: eendaags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 10:42:55 UTC 2025