| gewigopteller [boodskap #147414] |
Di., 28 Januarie 2025 11:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Gewigopteller.
gewigopteller
Afbreking: ge•wig•op•tel•ler
Samestelling: gewig + opteller
Selfstandige naamwoord: gewigopteller
Meervoud: gewigoptellers
Verkleinwoord: gewigoptellertjie
Meervoud van verkleining: gewigoptellertjies
Betekenis:
• Iemand wat gewigte optel.
Gebruik:
• Die gewigopteller het 155 kilogram met 'n enkele rukslag in die lug in gestoot.
Verwant:
• gewigoptel
Vertaling:
Engels: weightlifter
Nederlands: gewichtheffer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|