Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierdaags
vierdaags [boodskap #147412] Di., 28 Januarie 2025 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierdaags
Afbreking: vier•daags
Samestelling: vier + dag + -s


Byvoeglike naamwoord: vierdaags
Attributief: vierdaagse

Betekenis:
• Wat vier dae lank duur.

Gebruik:
• Ons het ons vierdaagse besoek aan Durban met 'n besoek aan die stand afgesluit.

Verwant:
• driedaags
• vyfdaags

Vertaling:
Engels: four-day
Nederlands: vierdaags

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driedaags
Volgende onderwerp: ystersterk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 19:11:14 UTC 2025