| rebellegroep [boodskap #147409] |
Di., 28 Januarie 2025 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rebellegroep
Afbreking: re•bel•le•groep
Samestelling: rebelle + groep
Selfstandige naamwoord: rebellegroep
Meervoud: rebellegroepe
Betekenis:
• 'n Bende van rebelle.
Gebruik:
• Vier Suid-Afrikaanse soldate is in voortslepende gevegte met 'n rebellegroep in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) dood.
Vertaling:
Engels: rebel group, rebel band
Nederlands: rebellengroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|