Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorvereiste
voorvereiste [boodskap #147407] Ma., 27 Januarie 2025 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorvereiste
Afbreking: voor•ver•eis•te
Samestelling: voor + vereiste


Selfstandige naamwoord: voorvereiste
Meervoud: voorvereistes

Betekenis:
• 'n Voorafgaande voorwaarde.

Gebruik:
• 'n LLB-kwalifikasie is 'n voorvereiste om as prokureur of advokaat in Suid-Afrika te praktiseer.

Sinoniem:
• kwalifikasie
• voorbehoud
• voorwaarde

Vertaling:
Engels: prerequisite
Nederlands: voorwaarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proporsioneel
Volgende onderwerp: terugstoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 21:51:52 UTC 2025