Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanneemlik
aanneemlik [boodskap #147404] Ma., 27 Januarie 2025 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanneemlik
Afbreking: aan•neem•lik
Samestelling: aanneem + -lik


Byvoeglike naamwoord: aanneemlik
Vergrotende trap: aanneemliker
Oortreffende trap: aanneemlikste
Attributief: aanneemlike
Partitief: aanneemliks

Betekenis:
• Wat goed genoeg is om aangeneem/ aanvaar te word.

Gebruik:
• Mag Hy al u graanoffers onthou en u brandoffers aanneemlik vind. [Psalms 20:4]
• Dit is 'n aanneemlike voorstel.

Sinoniem:
• aanvaarbaar
• akseptabel
• bevredigend
• prysenswaardig
• redelik

Antoniem:
• onaanneemlik

Afgelei:
• aanneemlikheid

Vertaling:
Engels: acceptable
Nederlands: aannemelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prysenswaardig
Volgende onderwerp: regverdigbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 08 01:44:45 UTC 2026