| onbeskadig [boodskap #147398] |
Ma., 27 Januarie 2025 08:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24291 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeskadig
Afbreking: on•be•ska•dig
Samestelling: on- + beskadig
Byvoeglike naamwoord: onbeskadig
Attributief: onbeskadigde
Betekenis:
• Wat nie beskadig is nie.
Gebruik:
• Die pakkie het onbeskadig hier aangekom.
Sinoniem:
• heel
• heelhuids
• kompleet
• ongebreek
• ongedeerd
• ongerep
• ongeskonde
Antoniem:
• beskadig
Afgelei:
• onbeskadigdheid
• onbeskadigheid
Vertaling:
Engels: undamaged, unimpared
Nederlands: onbeschadigd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|