Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herverkoper
- herverkoper [boodskap #147396] Mon, 27 January 2025 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herverkoper
Afbreking: her•ver•ko•per
Samestelling: her- + verkoper


Selfstandige naamwoord: herverkoper
Meervoud: herverkopers

Betekenis:
• 'n Persoon of organisasie wat goedere en dienste herverkoop (koop en weer verkoop).

Gebruik:
• 'n Herverkoper koop produkte in grootmaat aan en merk dit op met die doel om 'n wins te maak.

Vertaling:
Engels: reseller, vendor
Nederlands: wederverkoper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalpolisie
Volgende onderwerp: behoue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 09:06:50 UTC 2025