Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontvriend
ontvriend [boodskap #147394] So., 26 Januarie 2025 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontvriend
Afbreking: ont•vriend
Samestelling: ont- + vriend


Werkwoord: ontvriend
Verlede tyd: het ontvriend

Betekenis:
• Om iemand van jou lys van vriende te verwyder.

Gebruik:
• Sy het my ontvriend op Facebook.

Antoniem:
• bevriend

Vertaling:
Engels: to unfriend
Nederlands: ontvrienden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toevloed
Volgende onderwerp: taalpolisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 18:33:20 UTC 2026