| toevloed [boodskap #147393] |
So., 26 Januarie 2025 18:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toevloed
Afbreking: toe•vloed
Samestelling: toe + vloed
Selfstandige naamwoord: toevloed
Meervoud: toevloede
Betekenis:
• 'n Groot klomp mense of dinge wat na dieselfde plek gaan.
Gebruik:
• Die dorpie ervaar 'n toevloed van toeriste gedurende die somervakansies.
Sinoniem:
• instroming
• toeloop
• toestroming
• toevloei
Vertaling:
Engels: influx, flood
Nederlands: toevloed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|